Noordwes-ontwerpskool bied internasionale kwalifikasie

//Noordwes-ontwerpskool bied internasionale kwalifikasie

Noordwes-ontwerpskool bied internasionale kwalifikasie

Vanaf: Maroela Media

Die North West School of Design, waarby bekroonde ontwerper Gert-Johan Coetzee betrokke is, bied nou ‘n lisensiaatskap in mode aan met internasionale erkenning.

Die lisensiaatskap is die hoogste internasionaal-aanvaarde modekwalifikasie en die enigste van sy soort wat in Suid-Afrika aangebied word. Studente aan die instelling kan uiteraard nou toegag kry tot praktiese en beroepsgerigte-opleiding wat studente leer om entrepreneurs te word, asook formele kwalifikasie van city & Guilds of London, wat wêreldwyd erken word.

By | 2016-01-26T20:05:35+00:00 January 26th, 2016|Uncategorized|0 Comments

About the Author:

Leave A Comment